Biography Jan Blohm

Jan Blohm

About Jan Blohm

Jan Blohm is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en rock- en bluessanger. Hy is 'n groot bewonderaar van Breyten Breytenbach en probeer 'n digterlike eienskap aan sy musiek gee. In 2005 maak hy ook sy verskyning as akteur, in die TV-reeks Dit wat stom is. Hy het verskeie toekennings ontvang, onder meer ’n Sama vir beste Afrikaanse DVD vir Live at the Performer (2008). Van sy treffers is: Groen Trui, 7 jaar, Ruby, Breyten se Brief en Rooiwyn & Mary-Jane.

Biography from Wikipedia, licensed under CC BY-SA 4.0.

Tabs & Chords

Breyten se Brief
Groen trui
  • <
  • 1
  • >