Jakkie Louw
About Jakkie Louw
Jacob Mynhardt Louw is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy het aan Hoërskool D.F. Malan gematrikuleer en het na skool B.Com Algemeen aan die Universiteit van Stellenbosch studeer Hy is bekend vir treffers soos "Drie Pikkewyne", "Bamboesbos", "Gemaak in SA", "Voshaarnooi" en "Die Hoendersong".
Biography from Wikipedia, licensed under CC BY-SA 4.0.