Dozi
About Dozi
Dozi is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes. Van sy treffers sluit in: Ou Ryperd, Tussen Jou en My, Staan Net 'n Bietjie Stil en Maybe my Baby.
Biography from Wikipedia, licensed under CC BY-SA 4.0.