Anneli van Rooyen
About Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe en Seënbede.
Biography from Wikipedia, licensed under CC BY-SA 4.0.